| Modulekode | TRL 895 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die miniverhandeling moet die resultaat wees van onafhanklike navorsing oor vertaling en/of tolking. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende die spesifieke onderwerp soos weerspieël in die literatuur, bevat. Lengte: 18 000-20 000 woorde/ongeveer 80-100 getikte bladsye. |
| Modulekrediete | 100.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App